Testimonials

“Ad Lib het verlede jaar op ons troue gespeel in die Bosveld, hulle musiek het regtig die seremonie so mooi afgerond dit was so spesiaal. Hulle het ook vir ‘n damesdag gespeel wat ek gereël het terwyl die dames gearriveer het, was baie spesiaal. Ek kan hulle beslis aanbeveel vir enige geleentheid.”  (Nicolene)

“Touch of class to your formal event.” ( Steve)

“Hierdie groep het verlede jaar  op my dogter se troue gespeel. Hulle is ongelooflik. Bespreek hulle gerus. Jy sal nooit spyt wees nie.”  (Ronel)

” Dear Engelette, Just wanted to say thank you to you and your group for performing at our wedding. All of you played really beautifully and set the right tone both in the chapel and on the deck. I almost had tears in in my eyes while waiting for my wife. Your group were thanked twice during the speeches. Thank you again. You played perfectly and we could not have asked for better. ”  (James)

“Amper n jaar gelede het hierdie lieflike groep op my dogter se troue musiek gespeel. Die mense praat nounog daaroor. Hulle is n moet op elke troue. ”  (Annalie)

“Julle was die “cherry op die koek”! Ons is so dankbaar dat julle die perfekte atmosfeer vir ons geskep het. Definitief een van ons hoogtepunte. Talentvol, professioneel en lewer puik diens. So baie dankie dat julle ons spesiale dag afgerond het met ‘n stylvol, elegante en tog gemaklike atmosfeer. Sal Ad Lib vir enige iemand aanbeveel- ‘n definitiewe moet!! ” ( Inolke) 

“Ek het nie ‘n idee hoe om vir julle dankie genoeg te sê vir die wonderlike atmosfeer wat julle by my dogter se troue geskep het nie. Julle standaard van diens (voor die tyd en by die troue) is absoluut fantasties, en het my lewe sommer makliker gemaak met al die reëlings wat getref moet word. Nogmaals dankie. Ek beveel julle uit my hart aan vir enige funksie en hoop ek het die voorreg om julle weer te kan hoor. ( Lana)

” ‘n Jaar gelede het die pragtige dames ons troue kom verryk met hulle mooi musiek. Van die eerste kontak af was hulle uiters akkommoderend en het uit hulle pad uit gegaan om ‘n goeie diens te lewer en ons dag spesiaal te maak. Ek kan hulle nie genoeg aanbeveel nie! ” (Carla) 

Do you have an upcoming event?

Book Us Now